Ouma sê: “Dis nou ’n regte beker daai!”
Want jy weet mos… gewone bekers is net om tee in te gooi.
Maar hierdie bekers is vir REGTE mense – Boere Meisies & Boere Seuns wat hulle koffie in Afrikaans drink en hulle koekies diep doop. 🍪En die beste deel? Jy kry dit vir net R75 elk.
(Ja, Ouma sou gesê het: “Dis goedkoper as daai wolkies van jou!”)⭐ ORDER & DELIVERY ⭐
🚚 Nationwide Delivery via PUDO
📍Vanderbijlpark
🛒 Shop nou by: www.Ark24Design.com
📲 WhatsApp Orders: 082 699 8772“Moenie wag tot Ouma vra waar’s jou beker nie… kry joune vandag nog!”
Regte Boere-Meisie/Seun Koffie Bekers
R100,00 Regular Price
R75,00Sale Price